| |
Slaghuis in
Milnerton se
voorraad op
veilingtafel
Western Cape Auctioneers sal
Donderdag die volledige inhoud
vanMorrisMeatslaghuis
inMilnerton op die perseel verkoop.
Die slagtery is volledig toegerus
en al die toerusting is in
’n uitstekende toestand.
Veilings van hierdie aard
word altyd uitstekend bygewoon
weens die tekort aan
tweedehandse slagterytoerusting
van goeie gehalte.
Die veiling salDonderdag by
die onderneming by Platinumkruising125
inMilnertonplaasvind.
Virmeer inligting oor die veiling
skakel Western Cape Auctioneers
by0021 981 6687 of
besoek die webwerf by www.
westerncapeauctioneers.co.za. |
|