Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 

Totale Inhoud van Klere Winkel

 
  Branderry-winkel verkoop hul klere en nog vele meer Western Cape Auctioneers gaan vandeesweek uit hul gemaksone van spysenierstoerusting tree en die volledige bates van ’n branderryklerewinkel per veiling verkoop. AfriWorld in SomersetWes bied meer as ’n duisend stukke branderrydrag – van klere tot skoene en strandsakke – aan. Al die bates van die winkel sal tydens die veiling op Dinsdag om11:00 op die perseel verkoop word. Vir meer inligting oor hierdie veiling skakelWestern Cape Auctioneers by 0021 981 6687 of besoek www.westerncapeauctioneers.co.za.  

 

   
footb