Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 

BUSINESS ON AUCTION ; BAROCK RESTAURANT PAARL

 
  Western Cape Auctioneers sal op Saterdag 6 Februarie om 11:00 地 volledige restaurant, die Barock Steakhouse & Sports Bar, net uit Hoofweg in die Paarl as 地 lopende saak verkoop. Hierdie restaurant bied sitplek vir 170 gaste en sal volledig, m騁 al die toerusting en bates, verkoop word. Die onderneming is met 地 volledige kombuis toegerus vir hul a la carte spyskaart as ook meubels en afwerkings van goeie gehalte wat minder as ses maande gelede opgeknap is om dit een van die Paarl se uitsoek restaurante te maak. Met eindelose potensiaal is daar ook toegeruste konferensiegeriewe in die restaurant wat dit ideaal maak vir sake byeenkomste en voorleggings. Die onderneming is meer as 地 jaar oud en was voorheen die tuiste van die welbekende Cattle Baronrestaurant. Die restaurant is sedertdien ten volle opgeknap en is nou die mooi Barock restaurant van die Paarl. Vir meer inligting kontak mnr. Stef Olivier by 0021 981 6687 of stuur vir hom 地 epos na stef@westerncapeauctioneers.co.za.  

 

   
footb